Vaskap
@VaskapHengel 44 videos
Locations
Waters
Videos
On
Olifantsnek Dam
Β
Olifantsnek: Groot of Klein, Ons Vang Hulle Almal! (S30E4)
π£VASKAP by Olifantsnekdam Loutjie en Bennie se volgende bestemming is Olifantsnekdam, waar hulle hope kleiner visse vang. Groot of klein, hulle maak seker dat niemand wegkom nie! Kom geniet saam met hulle nog βn lekker sessie vol aksie. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Nog Stywe Lyne by Klipdriftdam (S30E3)
π£VASKAP by Klipdriftdam Loutjie en Bennie is steeds by Santa'fe Gasteplaas by Klipdriftdam, en die opwinding duur voort terwyl die vis aanhou byt. Nog βn besige sessie met volop aksie! π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Klipdriftdam Hou Ons Besig (S30E2)
π£VASKAP by Klipdrift Loutjie en Bennie besoek Santa'fe Gasteplaas by Klipdriftdam. Die vis byt so vinnig dat Loutjie sukkel om albei stokke aas te gee en skaars kans kry om sy tweede lyn in die water te kry! π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Roodekoppies: βn Nuwe Seisoen Begin (S30E1)
π£VASKAP by Roodekoppies Die nuwe seisoen skop af by Roodekoppies in Noordwes, waar Bennie en Mias by Loutjie aansluit vir 'n opwindende sessie van spesiehengel. The new season kicks off at Roodekoppies in the North West, where Bennie and Mias join Loutjie for an exciting specimen angling session. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Rietspruitdam: Opsoek na βn Laaste Groot Vis (S29E13)
π£VASKAP by Rietspruitdam π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π HT RAM Engineering - https://www.htramengineering.co.za π TNT Fishing Tackle - https://www.tnttackle.co.za/ π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Loutjie, Bennie en Mias sit hul spesie-sessie by Rietspruitdam voort. Mias neem kykers saam op die boot om te wys hoe hulle hul lyne ver van die kant af posisioneer vir die beste moontlike aanbieding. Soos die sessie weereens die nag in strek, hoop die span om die seisoen op βn hoogtepunt af te sluit met nog een groot vis. Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Spesie Sessie by Rietspruitdam (S29E12)
π£VASKAP by Rietspruitdam π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π TNT Fishing Tackle - https://www.tnttackle.co.za/ π HT RAM Engineering - https://www.htramengineering.co.za π SL Accounting - https://slaccountingservices.co.za π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Mias en Bennie sluit by Loutjie aan by Club Amigos, waar hulle die uitdaging aanpak om spesiehengel te doen in βn tradisionele papgooi-dam. Soos met meeste spesie-sessies hengel hulle ook deur die nag en pas hul benadering aan by die omstandighede. Tussendeur wys Loutjie hoe om βn hair rig te maak. Kom kyk saam hoe hulle die laaste venue van die seisoen aanpak. Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Kurper Konings by Clanwilliam (S29E11)
π£VASKAP by Clanwilliamdam π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π TNT Fishing Tackle - https://www.tnttackle.co.za/ π HT RAM Engineering - https://www.htramengineering.co.za π SL Accounting - https://slaccountingservices.co.za π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Clanwilliam: Dieper Water, Groter Visse (S29E10)
π£VASKAP by Clanwilliamdam π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Loutjie en Mias keer terug na Clanwilliamdam vir βn tweede episode, hierdie keer by βn ander plek waar die water merkbaar dieper is. Net soos by Misverstanddam lewer hul tweede besoek aan βn nuwe venue selfs beter gehalte visse as voorheen. Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Volgende Stop in die Kaap: Clanwilliamdam (S29E9)
π£VASKAP by Clanwilliamdam Boskloof Swemgat (Akkomodasie) - https://www.boskloofswemgat.co.za/ Lebanon Citrus Holiday Farm - https://lebanoncitrus.co.za/ π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Loutjie en Mias gaan voort met hul Wes-Kaap by Clanwilliamdam. Weereens is dit hulle eerste besoek aan die dam en hulle soos gewoonlik vir karp, maar word verras deur βn bass wat ook opdaag β βn bewys dat die Kaap baie het om te bied. Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af. 00:00 - Intro 00:27 - Loutjie - 1ste vis 02:35 - Mias - 1ste vis (SpieΓ«lkarp) 04:11 - Loutjie aas op 05:08 - Mias aas op 06:31 - Loutjie - 2de vis (Bass) 08:27 - Mias - 2de vis 09:40 - Loutjie - 3de vis 11:43 - Loutjie aas op 12:13 - Mias - 3de vis 12:48 - Mias aas op 13:49 - Loutjie - 4de vis 14:49 - Mias aas op 15:32 -Loutjie aas op 16:31 - Loutjie - 5de vis 18:14 - Loutjie aas op 19:27 - Mias - 4de vis 20:42 - Venue & Borge 23:02 - Gretha Lamprecht van Boskloof Swemgat 27:41 - Mias - 5de vis 28:13 - Loutjie - 6de vis (Baber) 29:40 - Mias - 6de vis 30:40 - Double Up 31:55 - Credits
On
Misverstand Dam
Β
Kaapse Draai: Misverstanddam (S29E7)
π£VASKAP by Misverstanddam π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za πAwesome Tackle and Bait - https://www.facebook.com/p/Awesome-Tackle-and-Bait-100076196740427 πRiviera Hotel - https://rivierahotel.co.za/ - https://www.facebook.com/eigevis π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Loutjie en Mias pak die lang pad aan na die Wes-Kaap om by Misverstanddam te gaan hengel. Met dit wat vir beide hengelaars βn eerste besoek is, wys hulle hoe om βn onbekende venue te benader en word aangenaam verras deur die resultate. Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Dropshot Tutorial
Loutjie wys jou hoe om 'n dropshot te maak vir bass/kurper hengel. Hierdie is 'n uitsetsel van Reeks 29 Episode 6.
Derde Keer by Loskop: βn Bootavontuur (S29E6)
π£VASKAP by Loskopdam π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Loutjie keer terug na Loskopdam, hierdie keer vanaf βn boot in sy soeke na groot kurpers. Dit raak egter gou duidelik dat daar baie meer as net kurpers is. Soos hy oor die dam beweeg, kom βn wye verskeidenheid spesies in spel, wat sorg vir βn opwindende en diverse sessie op die water. Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Papgooi By Roodekoppies (S29E5)
π£VASKAP by Roodekoppies π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Aanvanklik beplan as βn tweede deel by Flamingo Bay, besluit Loutjie en Mias eerder om na Roodekoppies Hengeloord in die Noordwes te gaan. Waar hulle gewoonlik hier op spesimenhengel fokus, besluit hulle diΓ© keer om iets anders te probeer en pap te gooi. Soos altyd bewys Roodekoppies weer dat die vis bereid is om te byt, maak nie saak watter metode gebruik word nie. Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
On
R50 Dam
Β
SpieΓ«lkarp Paradys by R50-dam (S29E3)
π£VASKAP by R50 Dam π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Loutjie en Mias gaan hengel by R50-dam in Middelburg. NΓ‘ βn stadige begin besef hulle gou dat hierdie dam βn paradys vir spieΓ«lkarp is! Dit is die tipe water waar ver ingooi amper nie nodig is nie, want die vis byt sommer reg voor hul voete. Loutjie wys ook hoe om so βn unieke situasie die beste te benader. Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Nog βn Besige Dag by Loskopdam (S29E2)
π£VASKAP by Marulani Kloof Lodge (Loskopdam) π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Loutjie en Mias is steeds by Loskopdam in Mpumalanga, maar skuif na βn ander kol op die dam. Weereens word hulle onkant gevang deur die hoeveelheid byte wat hulle kry. Kom geniet nog βn aksiebelaaide sessie saam met hulle by Loskop! Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Hou Kop By Loskopdam (S29E1)
π£VASKAP by Marulani Kloof Lodge (Loskopdam) π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π Vozz Co - https://www.facebook.com/vozzcosa/ Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af. Kontak Marulani Kloof Lodge vir akkomodasie: 073 734 8508 Die nuwe seisoen skop af by Loskopdam in Mpumalanga, waar Mias saam met Loutjie moddervis teiken. Met die vis wat naby voer, geniet hulle stywe lyne regdeur die dag sonder om ver te gooi. Kom kyk saam hoe die seisoen met βn "bang" begin!
VAAL REEFS Hengelklub β Club Champs
Ons wys julle bietjie meer wat gebeur het by die Club Champs met ons borg Vaal Reefs Hengelklub. Verfilm by Flamingo Bay. Sluit gerus aan by hulle Facebook blad: https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik
Seisoen Finale by Rietspruitdam (S28E13)
π£VASKAP by Rietspruitdam In die laaste episode van die seisoen neem Loutjie en Bennie afskeid vanaf Club Amigos, geleΓ« op die oewer van Rietspruitdam, net 23 km van Ventersdorp. Hulle sluit hul reis af met onvergeetlike hengelherinneringe en βn warm totsiens. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Renovaal: Lekker Langs die Vaal (S28E12)
π£VASKAP by Renovaal Loutjie en Bennie besoek Renovaal in die Vrystaat, reg op die oewer van die Vaalrivier. Hier geniet hulle βn lekker, ontspannende sessie vol aksie en heerlike visvang. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Turbo Garlic Deeg Tutorial
Bennie wys jou hoe om die alombekende Turbo Garlic Deeg te maak. Hierdie is 'n uitsetsel van die Arrie se Dam episode: https://youtu.be/H9vNjQyfTQs
Arrie se Dam: Plaasdam Vibes! (S28E11)
π£VASKAP by Arrie se Dam Loutjie en Bennie besoek Arrie se Dam naby Westonaria vir βn lewendige en aksiebelaaide hengelsessie. Bennie deel sy resep vir Turbo Garlic deeg, terwyl die twee wys hoe om βn kleiner dam die beste aan te pak. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Harties Spesiehengel met Hardkoppige Visse (S28E10)
π£VASKAP by Harties Loutjie en Mias is op Hartbeespoortdam agter die monsterkarpe aan. Die plan? Boothengel vir die groot visse. Die werklikheid? Moeilike byte en hardkoppige vis. Maar toe hulle oorskakel na laatnag- en vroegoggend-oewerhengel, het alles verander β en die resultate is vanselfsprekend. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Nog Stywe Lyne by die Nyl (S28E9)
π£ VASKAP by Die Nyl Loutjie en Bennie is steeds by die Nyl Dam in Limpopo vir die tweede deel van hul besoek, en hulle geniet steeds βn besige tyd vol stywe lyne. In hierdie episode pak hulle βn 60m-uitdaging aan. Loutjie verduidelik die belangrikheid van βn lyn se kleur en hoe om βn lyn te meet voordat jy ingooi wanneer jy op sekere afstande hengel. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Nyl Dam: Hope Vis en Pret! (S28E8)
π£ VASKAP by Die Nyl Loutjie en Bennie besoek die Nyl Dam in Mokopane, Limpopo. Hierdie dam is bekend vir sy oorvloed vis, en ons hengelaars maak hul eerste vang binne minute! Kom geniet βn dag vol hengelpret en die skoonheid van die Nyl. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Diskuspan: Nuwe Dam, Nuwe Uitdaging! (S28E7)
π£ VASKAP by Diskuspan Loutjie en Bennie probeer βn nuwe dam waar hulle nog nooit tevore gehengel het nie β Diskuspan naby Ogies in Mpumalanga. Hulle wys vir jou hoe om βn onbekende visvangbestemming aan te pak. Kom geniet die avontuur saam met hulle. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Roodekoppies: Dagvang Vol Reuse (S28E6)
π£ VASKAP by Roodekoppies In die tweede deel van Loutjie en Mias se spesie sessie by Roodekoppies, hoef hulle hierdie keer nie te wag tot sononder om groot vis te vang nie. Soos altyd stel Roodekoppies nie teleur nie, met βn paar baie groot en pragtige visse. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Roodekoppies: Loutjie Vang Sy PB! (S28E5)
π£ VASKAP by Roodekoppies Loutjie en Mias besoek Roodekoppies Hengeloord in die Noordwes-provinsie vir βn bietjie spesie hengel. In die eerste deel van hierdie twee-episode avontuur draai die sessie in βn nag sessie uit, waar Loutjie sy persoonlike beste vang! Hoe groot gaan hierdie vis wees? Kyk gerus om uit te vind. π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Rietvleidam Se Dagstryd (S28E4)
π£ VASKAP by Rietvleidam Loutjie gaan saam met sy vriend Graham visvang by Rietvleidam in Gauteng. Hierdie dam is bekend daarvoor dat dit moeilik is om bedags vis te vang, maar ons hengelaars is reg vir die uitdaging en gee nie sommer op nie! π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Vosrite Vissermanne vs. Vaalrivier (S28E3)
π£ VASKAP by Vosrite In hierdie episode pak Loutjie en Bennie die Vaalrivier by Vosrite in die Vrystaat aan. Voorheen het Loutjie baie sukses by Vosrite gehad, maar hierdie keer was dit moeilik om 'n groot een te vang. Kom kyk hoe hulle die uitdaging aanpak! π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
'n Mistige Dag by Klipdrift (S28E2)
π£ VASKAP by Klipdriftdam Loutjie en Bennie is steeds by Klipdriftdam. Hierdie keer het die weer in hul guns gedraai, maar dit is nog steeds uiters koud! Die visse hou steeds nie op byt nie. Kom geniet die program!πβοΈ π Moenie diΓ© een misloop nie β perfek vir enige hengelaar wat in die winter wil uitblink! π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial/ Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Klipdrift Chaos: Visvang in Yswater (S28E1)
π£ VASKAP by Klipdriftdam In hierdie koue winterepisode vang Loutjie en Bennie vis in uiterste toestande by Klipdriftdam. Hulle deel slim wenke en truuks om steeds suksesvol te wees β selfs in yskoue water! Kom sien hoe hulle die elemente trotseer en tog hope vis vang. πβοΈ π Moenie diΓ© een misloop nie β perfek vir enige hengelaar wat in die winter wil uitblink! π Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: π Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za π Rapala - https://www.rapalasa.co.za π De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za π EF Group - https://www.efgroup.co.za/ π Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za Des Grassing and Maintenance π Vaal Reefs Hengelklub - https://www.facebook.com/vaalreefshengelklubamptelik Sluit aan by ons Facebook blad: https://www.facebook.com/vaskapofficial Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
VASKAP Klipdrift S27E13
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial In die laaste episode van hierdie reeks besoek Loutjie vir Bennie by Klipdriftdam in Noordwes. Met 'n paar Klipdrift bullet train reel runs, moet hierdie episode nie misgeloop word nie. In the last episode of this season Loutjie visits Bennie at Klipdrift dam in the North West. With a few Klipdrift bullet train reel runs, this episode is not to be missed.
VASKAP Bass Sessie S27E12
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Loutjie en Mias geniet 'n mal bass sessie by 'n privaat dam en sonder 'n boot. Kom geniet die visvang saam met ons! Itβs all about the Bass! Loutjie and Mias enjoys some crazy bass fishing at a private dam and without a boat. Come and enjoy the fishing with us!
VASKAP Klein Dam Deel 2 R27 EP11
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Nog steeds by Loutjie se huis se dam, waar karp die meeste van die byte laas keer geneem het. Vandag probeer ons meer kurper vang met nuwe dips en toertjies. Geniet die program saam met ons! Still at Loutjie's house's dam, where carp took the majority of the bites last time. Today we try to catch more bream with new dips and tricks. Enjoy the program with us!
VASKAP Klein Dam Deel 1 S27E10
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Loutjie vang vandag by sy huis, met 'n fokus op korter stokke op 'n kleiner skaal. Ons teiken karp en kurper. Kom geniet die visvang saam met ons! Loutjie is fishing at his house today, with a focus on shorter rods at a smaller scale. We target carp and bream. Come and enjoy the fishing with us!
On
Olifantsnek Dam
Β
VASKAP Olifantsnekdam S27E9
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Net buite Rustenburg vind ons die pragtige Olifantsnekdam, waar ons moddervis teiken. Jy hoef nie ver te visvang nie; dit is belangrik om op een plek te vis. Loutjie wys jou hoe! Just outside Rustenburg we find the beautiful Olifantsnekdam, where we target mudfish. You don't have to fish far; it is important to fish on one spot. Loutjie shows you how!
VASKAP Rietvlei Dam S27E8
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Ons vang vis by Rietvleidam, en die somer is amper hier. Die dam is vol! Loutjie wys ons hoe om te gooi en ook hoe om daardie groot visse te vang. We fish at Rietvleidam, and summer is almost here. The dam is full! Loutjie shows us how to cast and also how to catch those big fish.
VASKAP Kosterdam S27E7
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Ons vang vis by Kosterdam op die Swartruggens pad in die Noordwes Provinsie, 'n veilige gesinskampeerplek. Hier vang jy karp, geelvis, baber, kurper en bass. Vandag fokus ons op karp, en Loutjie deel raad oor wat om te gebruik. Kom kyk saam! We fish at Kosterdam on the Swartruggens road in the North West province, a safe family campsite. Here you catch carp, yellowfish, catfish, bream and bass. Today we focus on carp, and Loutjie shares advice on what to use. Come and watch together!
VASKAP Roodekoppies Spesie Deel 2 S27E6
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Hier is deel twee van ons Roodekoppies episode. Dis 'n lekker dag en nie te koud nie. Met 'n paar stokke in die water kan spesiehengel uitdagend wees. Loutjie verduidelik hoe om die sinkerstelsel korrek op te stel. Jy kan dit nie misloop nie! Here is part two of our Roodekoppies episode. It's a nice day and not too cold. With a few rods in the water, species fishing can be challenging. Loutjie explains how to do up the sinker system correctly. You can't miss it!
VASKAP Roodekoppies Spesie Deel 1 S27E5
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Vandag neem ons jou weer na Roodekoppiesdam, waar ons fokus op spesiehengel in deel een van twee programme. Loutjie het onlangs daar visgevang en 'n voerplek geskep. Moenie dit misloop nie! Today we take you to Roodekoppies Dam again, where we focus on species fishing in part one of two programs. Loutjie fished there recently, and created a feeding spot. Don't miss it!
VASKAP Roodekoppies S27E4
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Roodekoppiesdam, in die middel van die koue winter op die ou Noord-Transvaalse gronde, bekend as Roodekoppies Helgeloord, is ons bestemming. Daar spring 'n paar visse hier rond, en ons hoop om 'n paar aan die lyn te kry. Kom saam op hierdie avontuur! Roodekoppies Dam, in the middle of the cold winter on the old Northern Transvaal grounds, known as Roodekoppies Helgeloord, is our destination. There are some fish jumping around here, and we hope to get a few on the line. Come along on this adventure!
VASKAP Roodeplaatdam S27E3
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial Roodeplaatdam, net buite Pretoria, is die plek vir Loutjie se hengeldag. Ons vang vis na 'n baie koue front, by Cast & Catch, met die fokus op gooi. Ons sal kyk of ons iets in die bitter koue kan vang, miskien 'n karp of twee, in die riviergedeelte. Dit beloof om 'n opwindende avontuur te wees! Roodeplaatdam, just outside Pretoria, is the place for Loutjie's angling day. We fish after a very cold front, at Cast & Catch, with the focus on casting. We will see if we can catch something in the bitter cold, maybe a carp or two, in the river section. It promises to be an exciting adventure!
VASKAP Rietvlei Dam S27E2
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial In hierdie episode vang ons vis saam Loutjie by Rietvleidam in Pretoria. Vandag fokus ons op papgooi, met groot vang geleenthede, selfs al is dit in Mei en in die winter! Kom en leer hoe om 'n "leader" knoop te maak en ontdek waardevolle visvang wenke. Maak reg vir 'n lekker kuier vol lesse en avontuur! In this episode we join Loutjie who is fishing at Rietvleidam in Pretoria. Today we focus on βpapgooiβ, with great catching opportunities, even though it is May and winter! Come learn how to make a leader knot and discover valuable fishing tips. Get ready for a fun visit full of learning and adventure!
VASKAP Vosrite Fishing Adventures S27E1
Like ons Facebook bladsy: https://www.facebook.com/vaskapofficial In hierdie episode van VASKAP, is Loutjie by Vosrite Adventures by die Vaal Rivier. Loutjie vang sy eerste vet karp met 'n ligte stok binne 15 minute en deel sy aas geheime. Kom en kyk hoe vang hy meer vis! In this VASKAP program, Loutjie fishes at Vosrite Adventures on the Vaal River. Loutjie catches his first fat carp with a light rod within 15 minutes and shares his bait secrets. Come and see how he catches more fish!